Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Seekoevlei " deur N.P. van Wyk Louw
" Seekoevlei " deur N.P. van Wyk Louw [boodskap #56439] Wo, 30 Januarie 2002 22:44
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

SEEKOEVLEI
N.P. van Wyk Louw

Die swart bleshoenders dryf verby
agter die skraal wit riet
en die hele grys vleilandskap word
vol ou verdriet

ek staan weer by 'n wit poel
waar 'n wintermiddag sneeu
en ek is klein en hoor verskrik
'n jakkals uit die rante skreeu
Vorige onderwerp: " Voorspel " deur MARLISE JOUBERT
Volgende onderwerp: " My Vrou " deur BREYTEN BREYTENBACH
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 14:36:53 MGT 2024